Taberna Book Shop
Wie's Jy, Mnr Slym?
Wie's Jy, Mnr Slym?
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Morne is die maatjie wat altyd eenkant op die speelgrond sit terwyl die ander maats heerlik speel. Hy word meer hartseer en eensaam by die dag! Sy verbeeldingsmaat, Mnr Slym, sien dit raak en beraam 'n plan om hom weer gelukkig te maak. Want vriende moet daar wees vir mekaar!
