Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Wian en die Viking Swaard

Wian en die Viking Swaard

Regular price R 190.00 ZAR
Regular price Sale price R 190.00 ZAR
Sale Sold out

Wian is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa moet gaan werk.

Maar oor eending is hy baie opgewonde.  Hy kan uiteindelik na die Viking-museum gaan.  Hy is MAL oor die Vikings !

Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewende lywe ONTMOET !

Hoe gaan hy ontsnap en terug keer Parys toe?  Lees oor hierdie groot avontuur !

View full details