Taberna Book Shop
Weet Hoe Met Wetenskap
Weet Hoe Met Wetenskap
Regular price
R 330.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 330.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Verdiep jou in die opwindende wereld van die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, wat in 25 lekker maklike projekte gekombineer is.
Weet hoe met wetenskap sal jou leer hoe om indrukwekkende isoleerhandskoene, verstommende spaghettitorings en wonderlike outomate te maak en baie ander sensasionele aktiwiteite te doen.
Eenvoudige stappe met foto's sal jong lesers deur elke eksperiment lei. Elke projek bevat ook belangrike wenke en interessante feite oor die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde daaragter.
Die boek wys ook hoe die eksperimente in die werklike wereld toegepas word.
