Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Vyf verlore vere in Afrikaans oorvertel deur Nataniël

Vyf verlore vere in Afrikaans oorvertel deur Nataniël

Regular price R 220.00 ZAR
Regular price Sale price R 220.00 ZAR
Sale Sold out

Colette, 'n klein hennetjie ontdek die gans, Viviane se verlore veer tydens haar daaglikse uitstappie en besluit om dit te gaan teruggee.

Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt 'n verlore veer.  Dit behoort seker aan Gaston, die kalkoen wat ook 'n veer verloor het.

Maar hoekom waai sulke mooi vere die wêreld vol ?

**ook in Engels beskikbaar**

View full details