Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Vuil Ferdie - EEUW

Vuil Ferdie - EEUW

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out

Ontmoet vir Vuil Ferdie - 'n neusgrawende klein rakker met nare maniere !

Sy kop is propvol honderstebolder planne en lawwe idees en as jy moeilikheid soek, is jy op die regte plek !

Skreeusnaakse storie oor die wêreld se vuilste moeilikheidmagneet !

View full details