Taberna Book Shop
Vind Uit: Wetenskap
Vind Uit: Wetenskap
Regular price
R 190.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 190.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Wat wil jy graag uitvind?
Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie.
Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!
Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks: Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.
