Taberna Book Shop
Vasbyt Vyf
Vasbyt Vyf
Regular price
R 190.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 190.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Jaco skop die bal oor die knorrigste buur oom se muur. Hy en Handre moet nou die bal terug kry.
Maar hulle ontdek nie net die bal nie, maar ook dat die buurman twee ontvoerde meisies aanhou in sy huis.
Niemand wil hulle glo nie. Daar is net een oplossing .... hulle moet die meisies probeer red !
