Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Toe als groen was deur An-Mari do Carmo

Toe als groen was deur An-Mari do Carmo

Regular price R 290.00 ZAR
Regular price Sale price R 290.00 ZAR
Sale Sold out

GEEN verhoudings;  GEEN langbroeke;  GEEN TV;  GEEN selfoon;  GEEN wêreldse musiek

GEEN kontak hê met enigiemand selfs familie, buite die sending nie.

Dis die rëels en nog baie meer waarmee Marné nog haar hele lewe in die Sending moet saamleef MAAR genoeg is genoeg.

Marné besluit dat sy uit die kloue van die Sending moet ontsnap.  Sy vlug na haar tannie.

Sy probeer leer om soos 'n "normale" meisie te leef, maar na jare van breinspoeling en manipulasie is dit nie so maklik nie.

Hierdie is Marné se storie.

View full details