Taberna Book Shop
Superhelde van die Savanna deur Marleen Lammers
Superhelde van die Savanna deur Marleen Lammers
Regular price
R 160.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 160.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Wanneer 'n bakoorjakkals 'n vreeslose veglustige rater teëkom, besluit hy om saam met die superdier te bly vir beskerming.
Die ratel is nie mal oor hierdie idee nie, totdat hy besef die jakkalsie het ook 'n paar slim toertjies van sy eie.
**ook beskikbaar in Engels**
