Taberna Book Shop
Sneeuman Swem
Sneeuman Swem
Regular price
R 170.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 170.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Almal noem hom Padda. Hy wil graag bewys dat hy ook ernstig kan wees, maar sy lewe verander in 'n nagmerrie !
Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda en sy maats moet gaan hulp soek. Maar 'n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. Hy soek die een met die yskoue hart ... OM OP TE VREET !!!
Gaan Padda se lewe in 'n grillerige grap eindig of kan hy bewys dat daar in elkeen van hulle 'n held skuil ?
