Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Skool vir Talente - Tweede periode: Kragonderbreking!

Skool vir Talente - Tweede periode: Kragonderbreking!

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out

Almal wat hier skoolgaan kan ongelooflike dinge doen. !

Alva se skool hou 'n filmkompetisie en almal gebruik hulle talente om die wonderlikste tonele te skiet.

Maar wie is verantwoordelik vir die skielike kragonderbrekings? Kan hulle die raaisel oplos en die groot openingsaand red?

View full details