Taberna Book Shop
Skool vir Talente - Eerste periode: oorverdowend !
Skool vir Talente - Eerste periode: oorverdowend !
Regular price
R 200.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 200.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Almal wat hier skool gaan, kan ongelooflike dinge doen.
Hulle kan van vorm verander, met diere praat, en water beheer !
Alva kan hoor en verstaan wat diere sê. Maar dis niks ongewoons in hierdie skool nie.
Maar hoekom praat die kennisgewingbord in die eetsaal in raaisels? En is die skat op die eiland regtig?
