Taberna Book Shop
Simon staan sy man deur Wendy Maartens
Simon staan sy man deur Wendy Maartens
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 100.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Simon is hartseer omdat sy beste maatjie moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie.
Hierdie oulike verhaal oor 'n hartseer leeutjie leer kinders dat alle emosies belangrik is, en dat moeilike situasies ons kan help om ons innerlike krag te ontdek.
**ook beskikbaar in Engels**
