Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Sal ‘n Skilpad Op Jou Piepie

Sal ‘n Skilpad Op Jou Piepie

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out

EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK - maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU - hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!

Wat is 'n snotblom? Hoe groot was 'n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies - en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?

Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Hierdie boek volg op die gewilde Kan 'n walvis winde los? En ander gruwelike en grillerige vrae oor diere, wat in Augustus 2020 gepubliseer is.

View full details