Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Pippie Langkous-Omnibus

Pippie Langkous-Omnibus

Regular price R 260.00 ZAR
Regular price Sale price R 260.00 ZAR
Sale Sold out

Met hierdie heruitgawe van die Pippie Langkous-omnibus vier Pippie haar 75ste bestaansjaar. Lesers sal hulle opnuut verlustig aan Pippie se manewales in hierdie nuwe uitgawe, waarin die 1975-vertaling deur Nerina Ferreira in hedendaagse Afrikaans deur bekroonde skrywer, Jaco Jacobs, hersien is.

Die spesiale versameling sluit drie klassieke Pippie-titels in: Pippie Langkous, Pippie Langkous Gaan Aan Boord, en Pippie Langkous in die Suidsee.

View full details