Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Pampoenpit kry 'n Beat deur Bianca Flanders

Pampoenpit kry 'n Beat deur Bianca Flanders

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out

Pampoenpit word een oggend wakker met 'n spesiale liedjie in haar hart,  'n Op en wakker beat wat binne haar borrel en bruis ...

Die musiek is ongeduldig dit wil almal graag laat sing.  Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring !

Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel !!

**ook in Engels beskikbaar**

View full details