Taberna Book Shop
Ouma Mollie gaan terug skool toe
Ouma Mollie gaan terug skool toe
Regular price
R 190.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 190.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Haar naam is Mollewanta Mollewiekus Nategaal, maar almal noem haar sommer net Ouma Mollie. - die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.
Nina probeer altyd haar ouma uit die moeilikheid hou, maar kry dit nie altyd reg nie.
Ouma Mollie onthou een middag sy het baie goed vergeet. Daarom is dit tyd om terug te gaan skool toe. Toe ouma Mollie die graadeentjies se nuwe juffrou word, is daar GROOT moeilikheid.
MAAR, nee wag, dat jy eerder self verder lees ! !
