Taberna Book Shop
Ouma Mollie en die Mensvreter
Ouma Mollie en die Mensvreter
Regular price
R 190.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 190.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Haar naam is Mollewanta Mollewiekus Nagtegaal, maar almal noem haar sommer ouma Mollie. - die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiesbaai.
Nina probeer haar ouma uit die moeilikheid hou, maar kry dit nie altyd reg nie.
Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos 'n verdrinkende meermin in die bad lê. Nina, Blapsie (ouma se hond) is oppad see toe. Dis waar al die GROOT moeilikheid begin het.
Nee wag, jy moet liewer self lees wat TOE gebeur het ! !
