Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Operasie Spinasie Situasie

Operasie Spinasie Situasie

Regular price R 190.00 ZAR
Regular price Sale price R 190.00 ZAR
Sale Sold out

Thomas hou niks van spinasie nie, hy kan dit net nie eet nie, maar sy ma laat hom alles op eet.  Toe hy die laaste sluk neem, weet hy dit was 'n GROOT FOUT !

'n Groot rilling gaan deur sy lyf.  Sy ore slaan toe en dit nog nie die ergste nie ... hoekom kan hy dan hoor wat die Gemmer kat sê?

Lees van Thomas se vreemde avontuur.  Sy ma se laptop wat gesteel word, die damwal wat breek.  Thomas wat almal waarsku, maar niemand wil hom glo nie.

Gaan Thomas die situasie kan red?

View full details