Taberna Book Shop
Ons laaste legendariese Somer deur Fanie Viljoen
Ons laaste legendariese Somer deur Fanie Viljoen
Regular price
R 190.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 190.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees, daarom wil hulle hierdie Desember somervakansie legendaries maak. Hulle is oppad Vleesbaai toe. Hulle maak 'n paar reëls vir die vakansie: Geen bakleiery; Almal doen alles saam: GEEN meisies nie.
Dis egter waar dinge skreeusnaaks ontspoor .....
'n Legendariese misverstand, 'n Legendariese ramp, 'n Legendariese surfing, 'n Legendariese meisie en dit ALLES sorg vir 'n Legendariese somer !!
