Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Nog 13 Spookstories deur Fanie Viljoen en Jaco Jacobs

Nog 13 Spookstories deur Fanie Viljoen en Jaco Jacobs

Regular price R 240.00 ZAR
Regular price Sale price R 240.00 ZAR
Sale Sold out

Het jy senuwees van staal?  Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruit krap nie ?   Dan is dit net die boek vir JOU !

Hierdie spinternuwe versameling bevat nog 13 spookstories wat jou bloed yskoud sal laat word !!

View full details