Taberna Book Shop
Nina Omnibus - Die awesome speurderklub
Nina Omnibus - Die awesome speurderklub
Regular price
R 290.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 290.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Vir die beste vriendinne Nina en Jessie is elke dag by die skool 'n verrassing, vol vreemde gebeure en raaisels. Gelukkig het hulle die misterieuse swart en rooi pet om hulle met speurwerk te help.
Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by die Eksotiese Eksperimente Ekspo Nina se vrae oor die pet se spesiale kragte kan opklaar?
