Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Nellie en Sion Beletha

Nellie en Sion Beletha

Regular price R 150.00 ZAR
Regular price Sale price R 150.00 ZAR
Sale Sold out

Hierdie storie gaan oor 'n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie.

Nellie deel idees, plaaslike geskiedenis, tradisie en kultuur met Sion. Sy bring 'n bietjie van haar wêreld, woorde en hart in syne in. Sion, op sy beurt, doen wat alle klein seuntjies doen: hy word vrolik deel van die avontuur.

Hierdie spesifieke storie handel rondom die idee van beletha — die Zulu woord vir iets op jou rug dra. Deur hulle dinosourusse vir 'n piekniek te neem leer Nellie vir Sion die kuns van beletha en Sion begin besef dat sy klein lewe iets is wat die moeite werd is om te dra.

Hierdie is 'n storie van onskuld, liefde en omgee wat mense aan mekaar sal verbind regoor kulture heen.

View full details