Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

'n Maat vir alle seisoene deur Refiloe Moahloli

'n Maat vir alle seisoene deur Refiloe Moahloli

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out

'n Nuwe gesin trek langs Vuyo-hulle in. Hy kan hulle deur sy kamervenster sien.   Die mamma dans, die pappa lag, die hond swaai sy stert .... maar hoekom lyk die dogtertjie so hartseer ??

'n Bekoorlike storie oor vriendskap en empatie wat ons aanmoedig om onsself uit te druk en ander te ondersteun om dieselfde te doen.

**ook beskikbaar in Engels en IsiXhosa**

View full details