Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

‘n Galery van Katte

‘n Galery van Katte

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out

Hierdie boek is ’n aangrypende inleiding tot kuns wat deur kinders sowel as volwassenes geniet sal word.

Terwyl Tom en sy ouma ’n kunsgalery besoek, dwaal hy af en bevind homself in ’n syvertrek waar hy ’n baie spesiale uitstalling raakloop …

Ruth Brown, bekende prenteboekskrywer en -illustreerder van onder andere ’n Donker, donker storie, skep meesterstukke in hierdie briljante, speelse ontdekking van die kunsstyle van bekende en geskiedkundige beeldende kunstenaars.

’n Aangrypende inleiding tot kuns wat deur kinders sowel as volwassenes geniet sal word.

View full details