Skip to product information
1 of 2

Taberna Book Shop

My Eerste Tweetalige Woordeboek | My First Bilingual Dictionary

My Eerste Tweetalige Woordeboek | My First Bilingual Dictionary

Regular price R 300.00 ZAR
Regular price Sale price R 300.00 ZAR
Sale Sold out

Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer. Elke bladsy is vol prente en dinge om te soek en oor te praat.

Dié boeke is hardeband met volkleur illustrasies.

View full details