Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Moet Nooit Vir 'n T-Rex 'n Boek Wys Nie

Moet Nooit Vir 'n T-Rex 'n Boek Wys Nie

Regular price R 175.00 ZAR
Regular price Sale price R 175.00 ZAR
Sale Sold out

Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as jy vir 'n T-Rex 'n boek wys? Sy sal nie weet wat om daarmee te doen nie!! Sy sal dink dis 'n koekie, of selfs 'n hoed! Maar wat as sy leer lees? Sy besluit dalk sy wil eerder 'n kunstenaar wees, of 'n dokter, of 'n professor, of selfs die staatspresident!

'n Skaterlagstorie propvol verbeeldingskrag, pret en die viering van boeke! Uitstekend vertaal deur Jaco Jacobs. 

View full details