Taberna Book Shop
Moenie Met ‘n Prinses Mors Nie
Moenie Met ‘n Prinses Mors Nie
Regular price
R 175.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 175.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
In ’n koninkryk ver, ver weg maak ’n trol ’n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang vir hom! Ontmoet drie vasberade, vreeslose prinsesse met wie niemand sal wil mors nie in hierdie avontuur vol gruwelike gevare, slim streke en dodelik danspassies!
’n Boek wat wys dat meisies alles kan doen wat seuns doen, en dalk nog beter!
