Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Minki Reeks: Boek 8: Minki se pretdraf

Minki Reeks: Boek 8: Minki se pretdraf

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out

Minki en haar twee beste maats sien baie uit om deel te neem aan die PRETDRAF !

Maar Danika gaan ook deelneem en sy is van plan om te wen  .....  selfs al beteken dit sy moet 'n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop klaarmaak nie.

Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer pret gaan wees nie ...

View full details