Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Minki Reeks: Boek 7: Minki se verjaardag

Minki Reeks: Boek 7: Minki se verjaardag

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out

Minki kan kies vir haar verjaardag - 'n geskenk of partytjie.

Minki wil graag haar kamer mooi maak, maar 'n partytjie saam met haar maats sal ook baie lekker wees.

Twee besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar en gee haar 'n baie oulike verjaardagidee.  Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki 'n goor verjaardag het ...

View full details