Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Minki Reeks: Boek 6: Minki se boekedag

Minki Reeks: Boek 6: Minki se boekedag

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out

Lara se danseksamen is om die draai.  Sy oefen al weke daarvoor.  Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien nie.

Maar dan loop dinge onverwags skeef - Lara se dansdroom is eers daarmee heen.

Minki weet nie hoe om haar beste maat te help nie.  Maar een van Minki se gunsteling boeke gee haar 'n goeie plan ....

View full details