Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Minki Reeks: Boek 5: Minki maak 'n plan

Minki Reeks: Boek 5: Minki maak 'n plan

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out

Minki en haar maats is baie opgewonde to hulle 'n katjie in die tuin kry.  Waar kom hy vandaan?

Minki sal vinnig 'n plan moet maak, want haar hond, Spaghetti hou niks van die nuwe kuiergas nie.

Intussen kry Minki 'n nare verrassing toe haar klas 'n belangrike projek moet doen!

View full details