Taberna Book Shop
Minki Reeks: Boek 4: Minki se avontuurkamp
Minki Reeks: Boek 4: Minki se avontuurkamp
Regular price
R 130.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 130.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Minki en haar maats sien al weke uit na die avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Dit klink na vet pret !
Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak.
Al beteken dit sy moet vuil speel !
