Taberna Book Shop
Minki Reeks: Boek 3: Minki se skoolkonsert
Minki Reeks: Boek 3: Minki se skoolkonsert
Regular price
R 130.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 130.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer. Minki, Lara en Natalie gaan die hoofrolle kry.
Minki kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie.
Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef ... gaan Minki dit regkry om soos 'n GOEIE FEE haar towerstaffie te swaai en die konsert te red ?
