Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Minki reeks: Boek 1: Minki in die middel

Minki reeks: Boek 1: Minki in die middel

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out

Daar lê 'n opwindende naweek vir Minki se twee beste maats voor.

Lara het 'n danskompetisie en Natalie het ingeskryf vir 'n perdekompetisie.

Daar is net een probleem - albei kompetisies is op dieselfde dag.

Hoe op aarde gaan Minki tussen haar 2 beste maats kies?

View full details