Taberna Book Shop
Minki en haar maats: Pret met 'n ponie
Minki en haar maats: Pret met 'n ponie
Regular price
R 120.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 120.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Minki se skool hou 'n dieredag. Sy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie.
Almal weet Natalie is mal oor ponies. Maar Danika sê ponies is vervelig.
Minki het 'n plan om haar verkeerd te bewys.
