Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Minki en haar maats: Pannekoek

Minki en haar maats: Pannekoek

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out

Dit is 'n koue wintersdag.

Minki en haar maats is lus vir pannekoek.  Pappa wil vir hulle pannekoek bak, maar die tweeling is heeltyd in die pad.

Kan Minki aan 'n plan dink om haar boeties besig te hou?

View full details