Taberna Book Shop
Miekie maak haar merk deur Wendy Maartens
Miekie maak haar merk deur Wendy Maartens
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 100.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Miekie is vandag kwaad. Hoe dan anders as met 'n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad.
Hierdie oulike verhaal oor 'n vurige meerkat leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egter ons reaksie op hoe ons voel.
**ook beskikbaar in Engels**
