Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

Regular price R 195.00 ZAR
Regular price Sale price R 195.00 ZAR
Sale Sold out

Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. 

Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis.  'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana. 

View full details