Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana deur Christien Neser

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana deur Christien Neser

Regular price R 195.00 ZAR
Regular price Sale price R 195.00 ZAR
Sale Sold out

Vandat Mieke die ou storieboom gered het, hang die hele Mtwana vol webkameras.  En besoekers is volop, soos die bokkie-ogie-meisie Sasha, Miss Eco Junior Watookal.

Mieke sal enigeiets doen om liewer op Mtwana te bly by haar spikkelbaba drie jagluiperdwelpies wat haar pa gered het. Nee, sy is doodseker die Sasha meisie ken nie eens die verskil tussen 'n vlakvark en 'n erdvark nie ....

View full details