Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Maltrap deur Jaco Jacobs

Maltrap deur Jaco Jacobs

Regular price R 140.00 ZAR
Regular price Sale price R 140.00 ZAR
Sale Sold out

Maak jou sitplekgordel vas vir 'n monster avontuur ! !

Adriaan hou van karre, motorfietse en vliegtuie.  Hoe groter, vinniger en beter.

Op 'n dag ontdek hy en sy pa die wrak van 'n ou monsterbakkie in 'n motorhuis.

Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak  ...  en dit is die begin van 'n maltrap avontuur ! !

 

View full details