Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Lukas laat sy lig skyn deur Wendy Maartens

Lukas laat sy lig skyn deur Wendy Maartens

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out

Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide.  Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie.   Met bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat die baie dapper kan wees om "nee" te sê.

Hierdie oulike verhaal oor 'n bang olifantjie leer kinders dat alle emosies belangrik is, en dat dapperheid vir almal anders lyk.

**ook beskikbaar in Engels**

View full details