Taberna Book Shop
Lisa liefbesie se sewe verlore kolle deur Riana Scheepers
Lisa liefbesie se sewe verlore kolle deur Riana Scheepers
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Ontmoet vir Lisa liefbesie. 'n Pragtige liewenheersbesie met bloedrooi vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die plaas. MAAR op haar verjaarsdag verdwyn haar swart kolle spoorloos !
Volg Lisa op 'n opwindende avontuur terwyl sy haar kolle soek. Sy ontmoet baie nuwe vriende wat almal help om die raaisel op te los.
Sal Lisa haar kolletjies vind voordat sy weer verjaar ??
