Taberna Book Shop
Lea gaan skool toe deur Zuléka Smit
Lea gaan skool toe deur Zuléka Smit
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Lea wil nie skool toe gaan nie. Skool maak haar bang en daar is nie maatjies wat met haar wil speel nie. Maar dan lees haar mamma vir haar uit die Kinderbybel dat sy nie bang hoef te wees nie. Dat Jesus baie lief is vir haar !
Lea besluit om skool maar nog 'n kans te gee !
