Taberna Book Shop
Klouter deur Hannah Peckham
Klouter deur Hannah Peckham
Regular price
R 90.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 90.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, die liewe olifantjie wil ook graag by haar maats inpas en droom daarvan om ook in die bome te klouter. Sy skryf in vir die jaarlikse boomklimkompetisie en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie, hulle het wel ander talente !!
Ouers en Opvoeders kan hierdie boek gebruik om vir kinders aan te moedig om hulself lief te hê en te aanvaar net soos hulle is. En dat hulle moet trots wees op hulle talente !
