Taberna Book Shop
Kinkels en Keuses: Die Maniese Muskietmoles
Kinkels en Keuses: Die Maniese Muskietmoles
Regular price
R 165.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 165.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
WJ is opgewonde oor kostuumdag aan die einde van die skool se Boekeweek en sleep sy tweelingsuster Mindie en hul beste vriend Raj saam.
Maar wanneer hulle in die vreemde ouhedewinkel op die perfekte kostuums afkom, loop dinge lekker skeef.
JY besluit aan die einde van elke hoofstuk wat volgende gaan gebeur !
Die storie is propvol opwindende Kinkels en Keuses !!
