Taberna Book Shop
Kinkels en Keuses: Die belaglike bak en brou bohaai
Kinkels en Keuses: Die belaglike bak en brou bohaai
Regular price
R 165.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 165.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Jason wil eendag 'n fyngebaksjef word. Hy besluit om in te skryf vir BOHAAI 'n bakkompetisie wat op TV uitgesaai gaan word. Maar wie moet hy kies om in sy span te wees?
Hoe gaan hy keer dat Minette wen?
JY besluit aan die einde van elke hoofstuk wat volgende gaan gebeur!
Die storie is propvol opwindende Kinkels en Keuses !
