Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Kies-Jou-Avontuur 3: Die Gevaarlikste Fliek op Aarde

Kies-Jou-Avontuur 3: Die Gevaarlikste Fliek op Aarde

Regular price R 170.00 ZAR
Regular price Sale price R 170.00 ZAR
Sale Sold out

Dieter is 'n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as 'n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na 'n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met 'n superheld veg en nog meer - alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap. Maar wat het die ou wetenskaplike in die spookhuis op die bult daarmee te doen?

'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

View full details