Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Kies-Jou-Avontuur 2: Die Gevaarlikste Boek op Aarde

Kies-Jou-Avontuur 2: Die Gevaarlikste Boek op Aarde

Regular price R 170.00 ZAR
Regular price Sale price R 170.00 ZAR
Sale Sold out

Gretha en haar beste vriend, Hannes, bevind hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag.

Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . .

'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

View full details