Taberna Book Shop
Kies-Jou-Avontuur 1: Die Gevaarlikste Speletjie op Aarde
Kies-Jou-Avontuur 1: Die Gevaarlikste Speletjie op Aarde
Regular price
R 170.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 170.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .
'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!
